top of page
The Galamuka Eco lodge logo

Sluit by ons aan en ontdek 'n eiland waar jy by die magtige Zambezi- en Kasairivier kan visvang. Sekoma-eiland behoort aan 'n ketting eilande in die Mambova Rapids, onder in  die Caprivi area waar Zimbabwe, Zambië, Botswana en Namibië ontmoet.

Sekoma Island Lodge logo

Afri G logo

Ons is 'n passievolle outfitter gebaseer in Suider-Afrika. Ons het persoonlik op 'n soektog gegaan vir meer as 20 jaar opsoek na die beste vis waters in Afrika. Ons spesialiseer in tierhengel en om vir jou die mees ongerepte waters en massiewe visse te vind.  Wêreldklas Tierhengel, Wêreldklas-bestemmings.  Laat ons jou droom hengelreis van 'n leeftyd pasmaak!!

fancy free logo

Net meer as 2  ure se ry (260 km) vanaf Johannesburg, geleë in 'n rustige landskap van golwende heuwels, kristallyn strome en pragtige damme, sal jy Fancy-Free Fly-Fishing Retreat ontdek.  Uitstekende vlieghengel in enige van die 9 ongerepte forel damme wat wemel van beide reënboog- en bruin forel.

bottom of page